Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker is opgeneem in die Vrystaat Biathle-span
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker is opgeneem in die Vrystaat Biathle-span wat 23 September 2023 aan die Nasionale Kampioenskappe in Gauteng gaan deelneem: Simonè Pretorius en WJ Kruger.










