Laerskool Saamtrek danser presteer puik aan die UDO Wêreld kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek danser Mické Seider het deelgeneem aan die UDO Wêreld kampioenskappe te Blackpool, Engeland vanaf 14-18 Augustus 2024 en haar span het puik presteer! Hulle behaal ‘n 7de plek uit 40 lande wat deelgeneem het! Sy vorm deel van Roots Dance Studio. Baie geluk met jul mooi prestasie.
![]()










