Nasionale Eer vir leerder van Hoërskool Swellendam
ADVERTISEMENT
Nina Schoeman het die naweek aan die Dance X kompetisie deelgeneem in Kaapstad. Sy kwalifiseer vir nasionale kampioenskappe met die volgende uitslae:
Sy ontvang ook spesiale toekenning as mees veelsydige danser.










