Uitstekende prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje danser
ADVERTISEMENT
Uitstekende prestasie vir Primêre Meisieskool Oranje danser. Bailee Forster het op 25 Junie 2022 aan die Worlds Premier Championship Slowdance Solo Kampioenskap in Engeland deelgeneem. Sy behaal ‘n 6de plek in die finaal in o. 14 Worlds Premier Championship Slowdance Solo. Sy behaal ook ‘n 6de plek in die o. 14 Worlds Premier Championship Freestyle solo.
![]()










