LS Goedehoop Dansers haal Mpumalangaspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende dansers van Laerskool Goedehoop wat gekies is vir die Dans Mpumalangaspan!
- Christiaan Hartzer
- Larain van Zyl
- Melandie Faber
- Waldt van Niekerk
- Chanel Grobler
- JR Jansen van Vuuren

Dans MPU-spanVoor: Christiaan Hartzer, Larain van Zyl, Melandie Faber. Agter: Waldt van Niekerk, Chanel Grobler, JR Jansen van Vuuren.









