Laerskool Rooihuiskraal danser se passies bring vele toekennings
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal danser Gizelle Stapelberg (Gr. 7) het onlangs weer gekwalifiseer by die “Dance Star Croatia” uitdunne! Sy het in sommige afdelings teen tot 64 dansers deelgeneem en ‘n 1ste, 2 x 2de, ‘n 3de en ‘n 6de plek behaal in haar kategorieë. Die Rooimiere is ongelooflik trots op hierdie puik prestasie!










