Laerskool Truida Kestell entrepreneurs deur na die provinsiale rondte
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Truida Kestell gaan deur na die provinsiale entrepreneurs kompetisie 19-20 Oktober 2022 in Bloemfontein.
- Joma Viljoen
- Kaylie de Bruyn
- Rhone Naude
- Lisa Swart
![]()










