Gevegkuns prestasie vir Hoërskool Overkruin
ADVERTISEMENT
Eleanor Johnson van Hoërskool Overkruin het die naweek aan MASA (Martial Arts South Africa) se Gauteng provinsiale toernooi deelgeneem. Sy het goud, silwer en brons gewen in die 3 matte waaraan sy deelgeneem het. Dis uitstekend, baie geluk Eleanor – ons is trots op jou!










