Hoërskool Kalahari leerder wys sy staal in Gevegkuns
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek tydens die Vrystaat Provisiale het SJ van Hoërskool Kalahari ongelooflike toewyding en vaardigheid in Gevegskuns ten toon gestel en ‘n uitstekende reeks medaljes verwerf:
Silwermedaljes in:
- Kata
- Kumite
- Grappling
Gouemedaljes in:
- Continues
- Lae Skop
- Punte
- Wapens Kata
- Boks
- Wapens Sparring
Met ‘n totaal van 6 Goue medaljes en 3 Silwermedaljes, is SJ se indrukwekkende prestasie werklik inspirerend! Jou harde werk, deursettingsvermoë en passie het vrugte afgewerp – hou aan skitter en bereik nuwe hoogtes!
![]()










