Hoër Volkskool leerders het deelgeneem aan die ISKA NMA OP Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Sewe van Hoër Volkskool se leerders het aan die ISKA NMA OP Kampioenskappe. Hierdie gemengde gevegkunstoernooi het gedien as Provinsiale proewe vir die Nasionale toernooi wat later in die jaar plaasvind.
Leshandre Roman
- 1 x silwer (MMA Light Fighting)
Renaldo v d Westhuizen
- 1 x Goud (Points)
- 1 x Goud (Continuous Fighting)
- 1 x silwer (High Kick)
- 1 x Brons (Stoei)
Philip le Roux
- 1 x brons (Points)
Jean v Wyngaard
- 1 x silwer (Stoei)
Mikha Enslin
- 1 x goud (Points)
- 1 x silwer (Continuous Fighting)
Reaglin Maarman
- 1 x goud (Stoei)
- 1 x silwer (High Kick)
Gert Theron
- 1 x silwer (Points)
- 1 x silwer (Continuous Fighting)
- 1 x silwer (Stoei)
- 1 x goud (High Kick)
Hierdie Hoër Volkskool leerders het groot potensiaal in gemengde gevegkuns. ons sien uit na nog vele prestasies!
Voor: Leshandre Roman, Mikha Enslin. Agter: Jean van Wyngaardt, Renaldo van der Westhuizen en Gert Theron.
Phillip le Roux
Jean van Wyngaardt










