Laer Volkskool leerders blink uit in gevegskuns
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool leerders het op 2 en 3 Augustus aan die “EP Classics Toernooi” in Uitenhage deelgeneem en met ’n indrukwekkende medalje-oes huis toe gekom.
Darius Els
Goud – “Power Breaking”
Brons – “Extreme Kicking” Brons – “Grappling”
Zayden Joseph
Silwer – “MMA Light”
Brons – “Continuous Fighting”
Brons – “High Kick”
Baie geluk aan hierdie talentvolle vegters en hul afrigters met ’n puik prestasie!










