Laerskool Stulting Primary leerders verwerf OP klere vir gevegkuns
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Stulting Primary leerders het die naweek van die 8ste en 9de Junie 2024 aan die MMA-ISKA EP Sport Martial Arts Kampioenskappe toernooi in Port Elizabeth deelgeneem. Tydens die toernooi kwalifiseer hulle vir OP klere op voorwaarde dat hulle in Oktober 2024 aan die Nasionale toernooi deelneem. Die leerders is:
- James Marias: 2 x Brons
- Nkosi Mfene: 2 x Silwer
- Phelo Mbeki: 1 x Goud
- Marko Labuschagne: 1 x Brons
- Ariëlle Lotter: 4 x Goud 1 x Silwer
- Jano Human: 2 x Goud 1 x Brons
- Liancka Lotter: 1 x Silwer 1 x Brons
- Mickah Brown: 1 x Silwer 1 x Brons
- Luan du Preez: 2 x Goud 2 x Silwer
- Niel de Vos: Sertifikaat vir deelname
- Caleb Siebrits 2 x Goud en 1 x Silwer
- Joshua Robertson: 3 x Silwer 1 x Brons
- Anke Labuschagne: 3 x Goud 1 x Silwer
- Dean Marias: 1 x Goud 1 x Silwer 1 x Brons
![]()










