Laer Volkskool leerders presteer in gevegkuns
ADVERTISEMENT
Raptors Graaff-Reinet het 8 en 9 Junie 2024 aan die EP Classics toernooi in Port Elizabeth deelgeneem. Daar was 185 deelnemers uit 10 dojo-klubs regoor die Oos-Kaap en George. Raptors Graaff-Reinet het 51 medaljes versamel gedurende hierdie toernooi. Die studente hieronder het die volgende welverdiende medaljes verower.
- AJ Prinsloo: Brons- Continuous, Silwer – Points en Brons – Grappling.
- Darius Els Silwer- MMA Light, Brons- Grappling, Goud- Continuous Fighting.
- Frederik Steynberg Brons – Grappling, Goud- Xtreme kicking.
- Arné Oosthuizen MMA light – Silwer en Brons – High kick
Baie geluk aan al hierdie leerders. Laer Volkskool is trots op julle.
Voor: AJ Prinsloo Agter: Darius Els, Frederik Steynberg, Arné Oosthuizen










