Hoërskool Overvaal leerders presteer in gevegskuns
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overvaal leerder Keanu Currie, graad 10 het op 24 Augustus 2024 deelgeneem aan die KJD kampioenskappe in Kimberley. Hy het goud gekry vir Poomsea, goud vir Kyorugi (fighting), goud vir “high kick: brons vir “breaking” en “ Best Junior Male Fighter.

Keanu Currie
Zianey Steinmann, graad 8 het op 24 Augustus 2024 deelgeneem aan die KJD kampioenskappe in Kimberley. Sy het goud gekry in
Poumsea, goud vir Kyorugi (fighting) en “Best Junior Female Fighter”.

Zianey Steinmann









