Hoërskool Gimnasium Paarl spog met rugby prestasies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Gimnasium is trots op die volgende seuns wat gedurende die Junievakansie die WP in die onderskeie rugbyspanne gaan verteenwoordig.
WP 0.18 Cravenweekspan
- Emmanuel Prinsloo
- Kobus Blanckenberg
- Freek de Kock
- Quinton Potgieter
- Markus Muller WP 0.18 -Cravenweek XV-tal-span
WP 0.18 Akademiese span
- Wihan Kotze
- Jan Koegelenberg (K)
- Chandler Green
- Ely Williams
- Nicholas Nel
- JJ du Preez
- Liam Burger
Voor : Wihan Kotze, Jan Koegelenberg,(K) en Chandler Green.
Agter : Ely Williams ,Nicholas Nel,JJ du Preez en Liam Burger
WP 0.16 -Grant -Khomo XV -Tal -Span
- Sebastian Bekker
- Lehan Niewoudt
- Ruan Lindeque
- Thomas Saunders
WP O.16 Grant Komospan
- Mickyle Booise
- Jean Dreyer
- Hendré van Zyl
- Charles Whitehead










