Hoërskool Kathu rugbyspelers presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Kathu rugbuspelers GJ Barnard en Jeandre Kuhn is verkies tot die Noord-Kaap Barbarians-span wat deelgeneem het aan die 2026 Wildeklawer-toernooi in Kimberley, waar hulle skouers geskuur het met van die bestes in die land. Wat ’n voorreg! Ons is ongelooflik trots op julle prestasie en die manier waarop julle ons skool verteenwoordig het.
Skoolnuus in jou area word met trots geborg deur CC Steelworks & Mining Supplies














