Laerskool Kruinpark eindig 2de in Grootskole liga
ADVERTISEMENT
Laerskool Kruinpark se o.10 Rugbyspan het die 9de en 10de Junie 2023 in Middelburg aan die semi-finaal en finaal van die Mpumalanga Grootskole Liga deelgeneem. Hulle eindig 2de in Mpumalanga se o.10 grootskole liga.

Voor van links na regs: Sebastian Botha, Luke Degenaar, Yenani Zama, Joshua Haarhoff Middel: Dian Viljoen, Jayden Ferreira, Tiaan Wolvaardt, Eben Preuyt, Liam Swart, Liam Degenaar. Agter: Divan Janse van Vuuren, Quintin Zeelie, Johandré Viljoen, Johan van der Merwe, Jeandré Oosthuizen, Daneil Lubbe, Damian Towndrown, Rayden Williams, Botumelo Motinya, Dewald Newton.









