Laerskool Bakenkop Gr 6 leerder is verkies tot die Blou Bulle Rugbyspan vir seuns o.12
ADVERTISEMENT
Liam de Castro in Laerskool Bakenkop is in Gr. 6 en is verkies tot die Blou Bulle Rugbyspan vir seuns o.12. Ons is baie trots op jou Liam! Baie sterkte met julle Blou Bulle span wat teen die ander provinsies speel later in die jaar.
![]()










