Laer Volkskool se leerders presteer in swem
ADVERTISEMENT
Vyf van Laer Volkskool se leerders het die afgelope naweek (21 Oktober 2023) aan ‘n A-liga swemgala deelgeneem te Gqeberha (Port-Elizabeth). Hulle het as volg presteer:
- Elmaré Naude (3de, 5de, 5de,8ste,11de)
- JJ van Schalkwyk (2de, 2de, 3de, 3de, 3de, 5de, 8ste, 8ste)
- Elmaré en JJ is 8 jaar oud, maar swem in die ouderdomsgroep van 10 jaar en onder.
- Naudé van der Merwe (3de, 6de, 8ste, 10de, 11de, 12de)
- Annabelle Kruger (5de, 5de, 6de, 6de, 6de, 7de, 11de, 12de, 13de)
- Zenicke van Schalkwyk (1ste,1ste,1ste, 1ste,1ste, 2de, 2de, 2de)
Hierdie swemmers het gesorg vir 15 podiumplekke in totaal! Welgedaan!

Agter: Annabelle Kruger, Zenicke van Schalkwyk, Naudé van der Merwe Voor: Elmaré Naudé, JJ van Schalkwyk









