Bethlehem Voortrekker swemmer skitter in opewater swem
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker swemmer Leah van Rensburg het die afgelope naweek aan die Oceans 8 charity opewater swem in Durban deelgeneem . Sy het baie goed gevaar, sy het 2de in die ouderdoms groep 15- 20 jaar geëindig met ‘n tyd van 00:30:05. Sy is ook ‘n lid van die Bethseals swemklub.









