Laerskool Saamtrek leerders dring deur na die ATKV Semi-finale
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek spog met 12 leerders wat deurgedring het na die ATKV Semi-finale. Baie geluk aan:
Gr. 1 – 3
- Leon Taljaard
- Juliet Botha
Gr. 4 – 5 Huistaal
- Ané Oberholzer
- Abigail Smith
- Ava Steyn
- Zu-May van den Berg
Gr. 4 – 5 Eerste Addisionele Taal
- Rea Mototo
- Cairo Canon
Gr. 6 – 7 Huistaal
- Sloan van Wyk
- Sanya Visser
- Lua Pfister
Gr. 6 – 7 Eerste Addisionele Taal
- Omolemo Sepale
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle harde werk, deursettingsvermoë en prestasies. Julle dra die naam van Saamtrek met trots!




















