Hoërskool Eldoraigne leerders presteer tydens die Kansvatter Nasionale Redenaarsfinaal
ADVERTISEMENT
Tydens die Kansvatter Nasionale Redenaarsfinaal, het die Gr.9-, Gr.10- en Gr.11-spanne van Hoërskool Eldoraigne se harte behoorlik groen geklop! In die Gr.10 – 12 Senior Orators afdeling, behaal die Gr.10 en Gr.11 Orators-spanne onderskeidelik tweede en derde plekke. Ons is baie trots op julle!
GR.11-SPAN – NASIONAAL DERDE
- Karli Liebenberg
- Talia Reynecke
- Daniël Krugerë
- Else–Mari Meades
GR.10-SPAN – NASIONAAL TWEEDE
- Suri Breytenbach
- Barnard Olivier
- Zea Truter
- Katryn Jansen van Rensburg
Ons kondig ook met trots aan dat die Gr.9-span as Nasionale wenners gekroon is in die Gr.8 – 9 Afrikaanse Onvoorbereide afdeling. Baie geluk aan hierdie dogters!
GR.9 – NASIONALE WENNERS
- Amicke Bands
- Ciana Dyason
- Lisa Stolp
- Alex Abrahams










