Bethlehem Voortrekker leerders neem deel aan die Radikale Redenaars Nasionaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders wat gaan deelneem het in Bloemfontein aan die Radikale Redenaars Nasionaal en die volgende prestasies behaal het.
- Afrikaans – Eerste Addisionele Taal – 2de plek Robyn Roos
- Eksperimentele Spanredenaars – 4de plek Jana Grobbelaar, Leané vd Berg, Akhona Mabe, Ona Mosia
- Eksperimenteel – 3de plek Jana Grobbelaar
- Afrikaans lees poësie – 2de plek Zilni v Wyk
v.l.n.rVoor: Akhona Mabe, Leané van den Berg. Agter: Jana Grobbelaar, Ona Mosia, Robyn Roos










