Bethlehem Voortrekker leerders deur na Oppie Tong Af finaal
ADVERTISEMENT
Jana Grobbelaar, Susan Bender, Liam-Loyd Doman het deurgedring na die finale rondte van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie wat van 13 tot 15 Oktober in Gauteng plaasvind. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hierdie redenaars.

Foto vlnr: Jana Grobbelaar, Susan Bender, Liam-Loyd Doman









