LS Goedehoop leerders by Super 12 Landloop
ADVERTISEMENT
Goedehoop se langasems het Saterdag, 27 Augustus aan die Super 12 Landloop te Konka Kampe deelgeneem. Algeheel eindig ons 3de met die dogterspan wat met die louere wegloop. Willie-Uys Janse van Rensburg eindig 1ste by die seuns o.10 en Hhlompo Mokheseng eindig 3de by die seuns o.13. Die spanne vaar ook goed:
- o.10-seuns – 1ste
- o.11-dogters – 1ste
- o.12-dogters – 1ste
- o.13-dogters – 2de
- o.13-seuns – 2de
Ry 1: Jandré Visagie, Lumé Viljoen, Izanie Ferguson, Michaela Hobkirk, Cheyenne Erasmus, Abigail Homan, Corné Genis, Willie-Uys Jans van Rensburg. Ry 2: Alec van Zyl, Zanke de Lange, Kaley Knoetze, Lianke Luwes, Emma du Plessis, Megan Pretroius, Daantjie Lesch. Ry 3: Ruben Bester, Kaylie Serfontein, Suzaan Thomas, Danankia Lesch, Lumé Viljoen, Minette vd Berg, Hhlompo Mokheseng, Tiaan Byleveld, Wian Pretorius. Ry 4: Anru Aucamp, JJ Duma’s, Adiance Brummer, Mila Joubert, Zané van Rensburg, Melandri Homan, Louis du Plessis, Kevin Japhta, Dian Pretorius. Ry 5: Ian Faber, A’ron Nel, Stephan Kruger, Mischan Schoonwinkel.










