Laerskool Bastion leerders skitter by die ATKV-Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Laerskool Bastion leerders Juan Pienaar het deelgeneem aan die nasionale eindrondte van die ATKV-Redenaarskompetisie, waar hy landswyd sewende geëindig het in die afdeling vir Afrikaanssprekende leerders in Graad 6 en 7.










