Primêre Skool op die Voorpos vaar puik by die swemgala
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Juan Vermeulen van Primêre Skool op die Voorpos wat aan die Provinsiale Level 1 Gala in Kathu deelgeneem het. Hy het algeheel slegs eerste en tweede plekke behaal.