Hoërskool Jim Fouché leerder is gekies vir die SA Skole Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Franzelle Barnard leerder van Hoërskool Jim Fouché is vir die SA Skole Atletiekspan gekies wat vanaf 23 – 28 Augustus aan die COSSASA Spele teen ander Afrikalanda in Swaziland gaan deelneem .
Dit is ‘n merkwaardige prestasie om onder die land se voorste baan en veldsatlete uitgelig word . Sy is vir hoogspring o.16 gekies .










