Hoërskool Labori hou waatlemoenfees
ADVERTISEMENT
Wat ’n absolute fees! Hoërskool Labori se leerders het behoorlik gewys hoe om die somer te vier by die jaarlikse Waatlemoenfees. Van taai gesigte tot groot glimlagte, die gees was aansteeklik. ‘n Spesiale dank aan Food Lover’s Paarl wat hierdie dag moontlik gemaak het.

















