Nog ‘n Laerskool Bakenkop uitblinker in die Legends of Arts Kompetisie
ADVERTISEMENT
Nog ‘n Bakie wat uitgeblink het in die se nasionale Legends of Arts Kompetisie is Karla Joubert in Gr 7, leerder van Laerskool Bakenkop Sy ontvang die volgende
- 2 in English (Open) Gr 6 en Gr 7 Solo
- 2 in Populars Gr 6 en Gr 7 Solo
- 3 in Afrikaans (Open) Gr 6 en Gr 7 Solo
- 5 in Movies en Series Gr 6 en Gr 7 Solo
Baie geluk Karla! Pragtige prestasies.










