Grey Gollege Matrikulante behaal die Top 14 finaliste van die jaar Kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jayden Leech en Chris Goosen leerder van Grey College wat albei by die top 14 finaliste in Volksblad se Matrikulant van die jaar-kompetisie ingesluit is.Ons is báie trots op julle, manne!










