Bethlehem Voortrekker Hoërskool gimnaste vaar uitstekend in kompetisie
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders Nicolene Arangies en Adam Kotzé het beide op 12 Augustus 2023 tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek-kompetisie gekwalifiseer om deel te neem aan die Vrystaat Kwalifiserende kompetisie wat die 19 Augustus 2023 te Bloemfontein sal plaasvind. Beide gimnaste sal dan in aanmerking kom vir die Vrystaatspan. Hulle presteer as volg:
Adakm Kotzé
- Vloer – 1ste plek (Goud)
- Algeheel 3de in sy ouderdomsgroep

Nicolene Arangies
Balk – 3de plek (Brons)
Vloer – 1ste plek (Goud)
Algeheel 4de in haar ouderdomsgroep









