Westcliff Vaardigheidskool leerder skitter aan provinsiale Sweis kompetisie
ADVERTISEMENT
Richard du Toit ‘n Jaar 4 leerder aan Westcliff Vaardigheidskool, Bellville, het deelgeneem op Saterdag, 30ste Augustus aan ‘n provinsiale Sweis kompetisie teen ‘n verskeidenheid hoofstroomskole en ander Vaardigheidskole en is as algehele wenner aangewys. Hy gaan binnekort in Johannesburg meeding. Baie dankie aan mnr. Marius Thiart wat hom afgerig het.










