Laerskool Tygerpoort Toneelgroep 2023 bereik hoë hoogtes
ADVERTISEMENT
Laerskool Tygerpoort spog dié jaar met hulle toneel groep! Hul het nie net induvidueel presteer nie, maar wen as groep ook die Streekfeeswenners van pronk Pret en behaal derde plek by die Nationale kompetisie van Pronk Pret.
ATKV Tjokker Toneel:
Megan Marais, Silwer vir Ensemble Toneelspel
Tommie van de Venter, Silwer vir Ensemble Toneelspel
Christian Groenewald, Silwer vir Ensemble Toneelspel
Lizette Botha, Silwer vir Ensemble Toneelspel
Dorian de Jong, Silwer vir Ensemble Toneelspel
Mieke Pretorius, Silwer vir Ensemble Toneelspel
Dorian de Jong ontvang ook Brons vir solo toneelspel
Tommie van de Venter ontvang ook Brons vir solo toneelspel
Aardklop se Pronk Pret kompetisie:
Lica Ellis en Megan Marais ontvang Brons vir Toneelspel
Christian Groenewald, Tommie van Deventer, Lizette Botha, Dorian
de Jong, Caro Smith, Zoë Eysele, Sumé Blignaut en Mieke Pretorius ontvang
Silwer vir Toneelspel gedurende die Gauteng Streekfees
Toneel 2023 Eerste ry v.l.n.r : Dinieke du Plessis, Christiaan Groenewald, Sumé Blignaut, Caro Smit, Lizette Botha, Zoë Eysele Tweede ry v.l.n.r : Lica Ellis, Tommie van Deventer, Megan Marais, Mieke Pretorius Voorste ry v.l.n.r : Dorian de Jongh, Juffrou Annerine Niemand, Lika van Staden










