Bethlehem Voortrekker Tegniese kompetisie uitslae
ADVERTISEMENT
Geluk aan die volgende Bethlehem Voortrekker leerders wat deelgeneem het aan die Vrystaat Provinsiale Tegniese kompetisie wat plaasgevind het vanaf 30 Augustus tot 2 September in Bloemfontein. In die Siviele houtbewerking-afdeling het Dwayne Britz ‘n 1ste plek behaal en Marius Labuschage ‘n 4ste plek. In die Meganiese motorkunde-afdeling het Louwrens Pieters ‘n 4de plek behaal.
Foto Links na regs Marius Labuschage, Louwrens Pieters, Dwayne Britz










