Laerskool Wierdapark se Junior Revue het vanjaar baie goed presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark se Junior Revue het vanjaar baie goed presteer en is baie trots op hulle prestasies.
Kaleidoscope kompetisie was een van ons hoogtepunte. Daar het 21 skole deelgeneem en ons skool is as die wenner aangekondig. Ons het ‘n 2de plek gekry in die Sacopa SA kompetisie en het die algehele beker vir die beste kostuum gewen.
Ons laaste kompetisie was Lefra se Revue kompetiesie wat ook op VIA uitgesaai gaan word. Ons het ook ‘n eerste plek behaal.













