Laerskool Bakenkop is aangewys as wenners van die Groot FM 90.5 radiostasie se skool met die Grootste Gees vir 2024/2025
ADVERTISEMENT
Laerskool Bakenkop is aangewys as die wenners van Groot FM 90.5 se radiostasie as die skool met die Grootste Gees vir 2024/2025. Die Bakies het meegeding teen 16 ander laerskole om die titel in te palm. Dit is ook die 2de keer dat hulle dit wen. Die eerste wen was in 2014 en 10 jaar later doen hulle dit weer. Knap gedaan Bakies.











