Hoërskool Montana skitter aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee Skole Uitdaging
ADVERTISEMENT
Hoërskool Montana het vanjaar vir die tweede keer aan die SA Reserwebank Monetêre Beleidskomitee Skole Uitdaging deelgeneem. Groot opgewondenheid het geheers toe hulle die top 12 nfinaliste gehaal het. Baie geluk aan Atlegang Rakgatla, Dunwan Brits, Jason
Venter, Gerrit Venema, en me. Liza van Niekerk wat ‘n indrukwekkende derde plek uit 145 skole landswyd behaal het. Ons is ongelooflik trots op julle en hierdie uitstaande prestasie!
![]()










