Laerskool Witpoort se Graad 3 Lewensvaardighede-kompetisie wenners
ADVERTISEMENT
Ses van Laerskool Witpoort se Graad 3-leeders het op, 10 Oktober, deelgeneem aan die distrik se gondslagfase Lewensvaardighede-kompetisie. Hulle was aangewys as die wenners.
v.l.n.r CJ Wagner, Abiah van der Merwe, Jandré Kruyshaar, Isabella Sassenberg, Armand Jooste, Althea Oosthuizen.










