Hoërskool Rustenburg leerder skitter in Provinsiale Sasol vaardigheidskompetisie vir IGO
ADVERTISEMENT
Baie geluk aanMatthew Retief (Gr. 10) het deelgeneem aan die Provinsiale Sasol vaardigheidskompetisie vir IGO. Matthew verower 1ste plek tydens die kompetisie en dring deur na die finale rondet wat 26 – 28 September 2024 in Johannesburg sal plaasgevind het. Die Hoërskool Rustenburg is trots op jou.
![]()










