Leerderraad van Laerskool Welgemoed het reggestaan by die Opedag
ADVERTISEMENT
Die leerderraad het reggestaan om te help by die Gr.1 Opedag.
Opedag 2025
Laerskool Welgemoed se Graad 1 Opedag, wat hierdie afgelope naweek plaasgevind het, was ‘n groot sukses en het toekomstige studente en hul gesinne op ‘n ruimte avontuur gevat met die tema “Ons is uit ‘n ander Wêreld.” Die geleentheid het ‘n opwindende kans gebied vir potensiële leerders om die dinamiese leeromgewing van die skool te verken, terwyl hulle betrokke was by prettige, ruimte-tema aktiwiteite. Die leerderraad was daar om ouers en potensiele Blessies by te staan.
Juffrou Suretha Luise, Juffrou Mia Wade, Blessie die skool se gelukbringer, Juffrou Melanie du Toit en Juffrou Kathryn Baker









