Hoërskool Swellendam hou Opedag
ADVERTISEMENT
Op Woensdag, 4 Maart, was dit Hoërskool Swellendam se opedag waar die Graad 8’s van 2027 verwelkom is! Leerders en ouers was welkom om hier rond te kom woon. Die aand het in die saal afgeskop waar ’n paar bemarkingsvideo’s gewys is om die gehoor opgewonde te maak vir die res van die dag.
Elke leerder is met hulle aankoms in ’n groep ingedeel en dié 5 groepe het saam met 2 SR-lede ’n toer deur die skool geneem. Elke groep het ’n paar klasse soos die Verbruikerstudies klas, Engelse klas en die Fisiese Wetenskappe klas besoek. Daarna het al die groepe die Swembad vandag waar hulle die sewemspan aanskou het. Dit was ’n baie suksesvolle opedag en ons sien baie uit om volgende jaar die Matrieks van 2031 te verwelkom!










