Laerskool Aristea het deurgedring na die MEED byeenkoms
ADVERTISEMENT
Verskeie atlete van Laerskool Aristea het deurgedring na MEED byeenkoms. Ons personeel het ook hard agter die
skerms gewerk om seker te maak ons atlete is top fiks en reg vir die geleentheid. Mila Arendse het `n
goeie prestasie behaal om die MEED Atletiekspan by WP Byeenkoms te verteenwoordig. Dankie aan
elke onderwyser wat hulle tyd en afrigtingstegnieke met die leerders deel.










