Hoërskool Rustenburg swemmers is soos visse in die water
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Rustenburg graad 8-leerders wat gekies is om aan die SA Grand Prix prestige gala deel te neem op 12 en 13 Januarie 2024. Hierdie drie Rusties kwalifiseer vir die nasionale kampioenskappe!
Die uitslae is as volg:
Dehan Lötter
1ste 50m-vryslag
1ste 50m-vlinderslag
1ste 100m-vlinderslag
1ste 200m-IM
2de 100m-vryslag
2de 200m-vryslag
2de 400m-vryslag
2de 50m-rugslag
2de 100m-rugslag
3de 50m-borsslag
3de 100m-borsslag
4de 200m-borsslag
Dedré Engelbrecht
2de 50m-rugslag
2de 100m-rugslag
2de 200m-rugslag
5de 100m-vryslag
6de 200m-IM
6de 50m-vryslag
10de 50m-borsslag
15de 50m-vryslag
Dylan Manini
3de 100m-vlinderslag
4de 200m-rugslag
4de 50m-borslag
4de 50m-vlinderslag
6de 50m-rugslag
6de 100m-rugslag
8ste 50m-vryslag
12de 100m-vryslag
Welgedaan met jul PUIK prestasies.













