Hoërskool Durbanville leerders presteer by die Wes-Kaap Shortcourse swemkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende swemmers wat aan die Wes-Kaap Shortcourse kampioenskappe deelgeneem het vanaf 17-20 Julie in Somerset-Wes en goeie uitslae behaal het:
Wian Joubert
Juané Burger
Ziane Jantzen
Margo Senekal
Anieka Louw
Mieke van der Wal
Sion Coetzee
Anja de Villiers
Marike Raimond
Milan Orchard
Die volgende swemmers behaal finale en/of podiums:
Ziane Jantzen en Wian Joubert behaal beide een finaal
Sion Coetzee – 4 finale
Margo Senekal – 3 finale en ‘n brons medalje vir aflos
Mieke van der Wal – 4 finale en goue medalje vir 400m IM en brons vir 200m bors
Anja de Villiers – 8 finale, ‘n silwer vir 50m vry en ‘n silwer en brons vir aflos
Milan Orchard – 4 finale en brons vir 100m rug
Anieka Louw – 7 finale en ‘n brons medalje vir aflos
Marike Raimond – 8 finale en 4 individuele medaljes: silwer 1500m vry, silwer 800 vry, silwer 400 vry, brons 200 vry asook ‘n silwer en brons medalje vir aflosse.
Marike Raimond en Anieka Louw het die vakansie vanaf 28 Junie tot 1 Julie deelgeneem aan die PEA gala in Gqeberha.
Anieka swem in 5 finale en swem ‘n SANJ kwalifiserende tyd in die 100 Vlinderslag.
Marike swem in 8 finale en wen ‘n goud in die 800m vryslag, silwer in die 1500m vryslag,en ‘n brons in die 400 vryslag.













