HS Jim Fouche trompoppies vaar puik by die SA National Championships
ADVERTISEMENT
FDDCM SA National Championships 2025
Baie geluk aan Kay-Leigh Liddle met haar 3de plek in die ‘Senior Baton Solo’ en Nicole van der Merwe met haar 6de plek in die ‘Senior POM Solo’ — albei uit 12 spanne!
Die kampioenskappe het van 12 tot 16 Julie in Klerksdorp plaasgevind en ons is ongelooflik trots op julle!










