Hoërskool Eldoraigne trompoppies Nasionale Kampioenskappe 2024
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan elke liewe Hoërskool Eldoraigne trompoppie wat vanaf 28 Junie – 3 Julie aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deel neem. Ons weet hoe hard julle geoefen het ter voorbereiding en dat julle Hoërskool Eldoraigne se naam hoog sal hou. Ons is bevoorreg dat die kampioenskappe op ons tuisveld plaasvind en nooi graag almal uit om ons trompoppies te kom ondersteun.











