Hoërskool Eldoraigne trompoppies op pad Frankryk toe om SA te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne trompoppies op pad Frankryk toe om SA te verteenwoordig. Ons is baie trots op sewe van ons trompoppies wat Saterdag Frankryk toe vertrek om die FDDCMSA te gaan verteenwoordig by die IAM World Championships kompetisie in Agen, France. Die dogters is Amahle, Cheri-Leigh, Esther, Marina, Minette, Nikita en Shantel. Die IAM World Championship kompetisie vind vanaf 18 – 21 Julie plaas. Baie geluk en baie sterkte! Ons weet dat julle Suid-Afrika se naam sal hoog hou.

















