Laerskool Tzaneen swemmers haal die Limpopo swemspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen swemmers haal die Limpopo swemspan. Laerskool Tzaneen kondig met trots aan dat 12 van ons swemmers opgeneem is in die Limpopo swemspan. Die span gaan aan die Interprovinsiale swemgala deelneem op 24 September wat gehou sal word by Stanford Lake College.
- Joshua Bekker
- Ulrich Goosen
- George Taylor
- Ulrich Engelbrecht
- Christiaan Janse van Vuuren
- MJ Pohl
- Inge du Plessis
- Jany Norval
- Mari Bruwer
- Yulinke Haynes
- Marny du Plessis
- Liné Brits

Interprovinsiale Swemspan_2022









