LS Truida Kestell swemmers presteer by die Biathle SA’s
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bethseals swemmers wat aan die Biathle SA’s deelgeneem het in die Kaap by Somerset College. Ons is by trots op julle.
o/11
Dogters:
• Inge Meintjes – 10de
• Heili van Heerden – 11de
Seuns:
Jonathan Matthews – 11de
Alrich Zietsman – 15de
o/13
• Lika Zietsman – 20ste
• Heilene Meintjies – 28ste










